top of page
22450085_1960942204174049_65200109077333

Die Skeppingstoer na Sutherland en Fraserburg is uiters gewild en word spesiaal vir gesinne en individue aangebied wat 'n omvattende, praktiese kursus wil bywoon.  Die hoofdoel met die toer is:

  • Om die Genesis-weergawe van die vloed as histories en wetenskaplik korrek te bevestig.

  • Om die Waarheid en Gesag van die Bybel as God se Woord te bevestig 

  • Om beter begrip rondom die grootheid en soewereiniteit van God te vestig  deur te fokus op die wonders van Sy skepping. 

9a25aef3-df96-4fc9-b9c3-3adc1b651857.jpg

Die Weskus-toer is 'n daguitstappie na die fossielpark in die Weskus.  Ons bestudeer die fossiele, luister na aanbiedings van die gidse en vra kritiese vrae oor die vorming van die fosielle.

Cape Town City Center

Die Tafelberg-toer is 'n opwindende nuwe inisiatief van die Truth and Science Forum.  Hierdie daguitstappie fokus op die rotsformasies van dié ikoniese gebergte.  Hou ons  Faceboek-blad dop vir meer inligting hieroor.

bottom of page