top of page

Donasies

TAS FORUM IS 'N NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIE.

Waarvoor benodig ons fondse?

  • Sprekers se reiskostes vir praatjies, opleiding, werkswinkels

  • Ontwikkeling van materiaal in Afrikaans

  • Verspreiding van Skeppings materiaal, bv. DVD's, pamflette, Boeke

  • Ontwikkeling en verspreiding van materiaal aan skole

  • Donasies vir behoeftige kinders wat die toere wil meemaak.

  • Uitbreiding van God se Koninkryk

REKENINGBESONDERHEDE:

  • Rekeningnaam: Truth and Science Forum

  • ABSA Spaarrekening: 4093598955

  • Tak: 632005

  • Verwysing: Naam of van of een van die bogenoemde items

U IS OOK WELKOM OM ONS TE KONTAK VIR ENIGE DONASIES OF ONDERSTEUNING BY info@tasforum.org​

bottom of page