top of page
Wie is ons?

TAS Forum is 'n interkerklike organisasie van Bybelgelowiges wat objektiwiteit en waarheid in die opvoedkunde en wetenskap nastreef en verdedig.

 

Ons primêre taak is ...

  • om uit te reik na mense met die waarheid en outoriteit van die Bybel.

  • om mense toe te rus met 'n objektiewe model vir opvoedkundige wetenskap.

  • om gemeenskappe meer effektief op sosiale- en opvoedkundige gebiede te impakteer.

  • om die evolusieleer as 'n onwetenskaplike- en sekulêre geloof te ontbloot deur suiwer, waarneembare, objektiewe en feitlike wetenskap te gebruik.


Ons ondersteun die Kerk in die verkondiging van die waarheid en gesag van die Skrif as fondasie vir effektiewe Evangelisasie.

 

Ons lewer kommentaar op gepubliseerde inligting wat te make het met skeppingsleer, opvoedkunde en morele kwessies.


Ons netwerk met ander organisasies ten opsigte van kwessies soos opvoedkundige wetenskap, Intelligente Ontwerp en die geldigheid van Die Woord van God.

bottom of page