top of page

Hierdie boek is humoristiese van aard.  Die strokiesprent-formaat maak dit maklik leesbaar en die leser sal skaterlag vir die situasies waarin die karakters hulself bevind.

 

Hierdie boek:

  • is lekker leesstof vir tieners en volwassenes.
  • is waardevolle handleiding vir ouers en onderwysers.
  • kan met gemak aangepas word en vir kleiner kinders voorgelees word.

 

Kontak info@tasforum.org vir bestellings.

Juffrou, kom ek van 'n aap af?

R169.00Price
    bottom of page